Friday, June 24, 2005

Beautiful clouds on my way to work yesterday.

1 comment:

M.E. said...

my alewige obsessie met wolke forseer my om kommentaar te lewer. ek hou van die foto. cool ding van wolke - so baie dinge wat mens daarin kan sien. ek het byvoorbeeld (at first glance) 'n kuikentjie sien eet uit iemand se hand. en nou raak hierdie comment lank en baie weird...